Versekering wat nommer-pas vir JOU gemaak is!

Ons verstaan jou teleurstelling met die korttermynprodukte wat op die mark beskikbaar is en ons weet dat elke individu en besigheid uniek is. Hierdie wysheid het meegebring dat ons produkte vir JOU, die oordeelkundige individu en besigheid, wat baie meer van hulle korttermyn versekeringsmaatskappy verwag, ontwikkel het. Ons reeks produkte, wat met JOU in gedagte ontwerp is, sluit in:

  • Multi-risiko polis
  • Inkomste beskermings-polis
  • Waarborge

Hierdie produkte bied ‘n volledige reeks korttermyn dekking van ‘n wye verskeidenheid bates en gebeurlikhede aan die kliënt, insluitend dekking vir bates wat nie deur ‘n bestaande polis gedek word nie, alles sonder enige verskuilde kostes en met 20% bykomende dekking op betaalde premies.

Ons doen ‘n omvattende risiko analise om elke kliënt se unieke risiko-situasie te bepaal en ons sal JOU help om te besluit waar JY dekking nodig het en watter premie JY kan bekostig. ‘n Corporate Guarantee polis bied JOU die buigsaamheid om die bybetaling op jou gewone korttermyn versekering te verhoog en om op bestaande premies te bespaar.

Hoe doen jy dit....? Deur jou versekeringspolis met ‘n Corporate Guarantee polis, wat jy as ‘n gebeurlikheidspolis gebruik, te kombineer. So kan JY op JOU tyd vir JOUSELF ‘n versekeringsfonds opbou, terwyl jy steeds gerus kan wees dat JY verseker is.

Indien geen verlies op ‘n polis voorgekom het nie, sal JY die volgende ontvang:

  • die positiewe balans van jou ondervindingsrekening
  • PLUS ‘n geen-eis bonus

Indien dit soos JOU tipe versekering klink, skakel Corporate Guarantee vandag nog.

About Corporate Guarantee

Corporate Guarantee is a specialist Insurer, providing innovative risk management solutions as an alternative to conventional insurance. 

Accreditation

Powered by JS Network Solutions